Jaarboeke

Metodiek: Chemie 305


 
Modulekode JMN 305
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Assesseringskonsepte. Interpretasie van assesseringstandaarde, stel van kriteria vir die assessering van kennis en vaardighede, opstel van toetse, eksamenvraestelle en memoranda, gebruik van die rekenaar in die opstel van vraestelle. Metodiek: Chemie Gr 10 tot 12. Analisering van vakinhoud en toepassing van assesseringskonsepte. Evaluering van handboeke. Ondervinding in die beplanning van instruksionele aktiwiteite.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences